Payingmilkforward
1% #PAYINGMILKFORWARD projek skop af in die Wes-Kaap
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het onlangs die projek 1% #payingmilkforward, ook bekend as Project One, geloods met die doel om die nasie te help voed en om die vlakke van wanvoeding te verlig, veral onder die kwesbaarste mense in ons gemeenskappe. Die Wes-Kaap se Departement van Landbou het op ’n[...]