melkboer

Net begrip en samewerking kan snotsiekte stuit

deur Tisha Steyn ՚n Melkboer van die Suid-Kaap het einde 2022 agt verskalwers weens snotsiekte verloor. Volgens die boer het kalwers wat in Junie gebore is, aan die begin van Augustus begin siek word. “Die eerste kalf se kop het dik geword en sy het snotsiektesimptome getoon. Sy het[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Dieregesondheid|Tags: , , , , , |

Nomineer ’n melkboer vir 2018 se rentmeesterskaptoekenning

Ná die suksesvolle bekendstelling van The Dairy Mail Rentmeesterskaptoekennings in 2017 nooi The Dairy Mail belanghebbendes uit om weer nominasies vir 2018 voor te stel. In ooreenstemming met die strategiese visie van die Melkprodusente-organisasie (MPO) – volhoubare melkboerdery vir almal – wil The Dairy Mail ook goeie rentmeesterskap onder[...]

Go to Top