koeie

Sonskyn Melkery se vliegbeheersukses met Bio-Insectaries

By Sonskyn Melkery, 'n bedrywige melkplaas wat bekend is vir sy vars melk, kaas en romerige jogurt, is die handhawing van 'n skoon en gesonde omgewing vir die koeie uiters belangrik. Met meer as dertig jaar se toewyding om topgehalte suiwelprodukte te produseer, het die plaas 'n plaaslike gunsteling[...]

By Kylee Mann|18th December 2024|Categories: Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Jou koeie verdien die beste… en Four Lakes het net wat hulle nodig het

Die gesondheid en gemak van jou melkkoeie het ‘n direkte uitwerking op jou sak. Koeie se melkproduksie daal wanneer hulle siek of ongemaklik is, en Four Lakes het net wat elke melkboer nodig het om te verseker dat hy gelukkige, gesonde koeie het. Four Lakes fokus daarop om die[...]

By Natasha Pretorius|17th December 2024|Categories: Artikels, Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , , |

Hoe bestuur jy jou vervangingsverse?

Ek het met ‘n groot beesboer in die Oos-Vrystaat, Johan Barnard, gepraat wat sy stoet en kommersiële kudde op alle beginsels dieselfde bestuur wanneer dit by vervangingsverse kom. ‘n Groot persentasie van sy koeikudde kalf die eerste 21/22 dae van die seisoen en dit het baie voordele vir hom[...]

Monitor jou koeie

Gesondheidsbewuste mense gebruik graag armbande of ander toestelle om hulle treë te tel en hartklop of temperatuur deur die dag te monitor. Dieselfde tegnologie word nou ook ingespan vir boere met min hulpbronne om hulle produktiwiteitsvlakke in die melkstal te verhoog. E4 Technologies van Islamabad, het onlangs ‘n nekbandmonitor[...]

By Benine Ackermann|29th August 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top