voëlgriep
Rob met twéé dodelike siektes in Mosselbaai gevind
Jy stap met jou hond op die strand en doer ver sien jy iets op die sand lê. Jy gaan nader, remmend aan jou hond se leiband. As jy nader kom, sien jy dit is ’n rob. Jy kan sien die rob haal swaar asem. Jou eerste instink as[...]
Voëlgriep: Pluimveebedryf op hete kole
Suid-Afrika se pluimveebedryf is tans by ‘n kruispad. Ten spyte van sterk groei wat die land se pluimveebedryf as een van die sterkstes ter wêreld gemaak het, is daar uitdagings rakende die toenemende risiko van voëlgriep, asook onsekerheid oor die uitvoere te midde van die oorlog in die Midde-Ooste.[...]
Voëlgriep maai onder Kaapse seevoëls
‘n Uitbreking van voëlgriep, oftewel hoogs patogene avian influenza (HPAI) maai onder seevoëls by die Soutriviermond in Melkbosstrand. Met die Aprilvakansie om die draai is dit goed vir besoekers – en inwoners – om kennis te neem van die situasie. Verskeie seevoëls word hierdeur geraak, maar veral geelbeksterretjies (Sterna bergii)[...]
Voëlgriep onder eende, pelikane, meeue in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse departement van landbou het ‘n dringende waarskuwing uitgereik oor hoog patogene avian influenza (HPAI) wat in die provinsie uitgebreek het. ‘n Uitbreking van die virus wat dodelik is vir voëls, maar ook na soogdiere en mense kan versprei, is begin Julie by mak eende op ‘n plaas[...]
Voëlgriep: Astral neem leiding met inenting
Die eerste inentings teen voëlgriep in Suid-Afrika is pas van stapel gestuur. Landbouminister John Steenhuisen het op 1 Julie aangekondig dat ‘n inentingspermit aan Astral Foods Bpk uitgereik is om 200 000 braaihoenders by een van hulle hoenderplase in Gauteng voorkomend teen die hoog patogene avian influenza (HPAI) in te[...]