voëlgriep
Voëlgriep: ‘n Dief in die nag terwyl regering sluimer
Die nadraai van die dramatiese omvang van voëlgriep in die VSA het oor die naweek ‘n ontstellende wending geneem met die diefstal van 100 000 eiers in die deelstaat Pennsilvanië Saterdagnag gesteel is. Die eiers is glo $40 000 dollar werd (sowat R747 178). Alhoewel mens nie aldag hoor[...]
Drie werkers kry voëlgriep by hoenders
Hoewel geen mens, sover bekend, nog in Afrika met voëlgriep besmet is nie, is dit belangrik om kennis te neem van voorsorgmaatreëls wat ander lande wêreldwyd tref indien die gevreesde siekte sou muteer om van mens tot mens te versprei. Nouliks ‘n dag gaan verby sonder dat daar oor[...]
Voëlgriep onder koeie, mense wek kommer
Die eerste voorkoms van voëlgriep onder melkbeeste in Texas in die VSA in Februarie vanjaar en die feit dat die virus ook twee mense besmet het, is ‘n groot bron van kommer en die melkbedryf hou die situasie fyn dop. Dr Mark Chimes, veeartsenykundige adviseur vir Melk Suid-Afrika, sê[...]
ProAgri SA 284
Kostestygings gaan boere knouSuid-Afrika ervaar tans uiters hoë brandstofpryse. Nog kostestygings gaan die landbousektor volgende maand hard slaan. Die styging in brandstofpryse het boere moedeloos, maar aan gaan lê dink hulle nie eens nie.Boere het egter ’n uitdagende tyd met insetkoste wat dramaties gestyg het, asook hoër brandstofpryse en[...]
Voëlgriep knou SA se pluimveebedryf: Groot verliese en groot gevaar
Hoogs patogene avian influenza (HPAI), oftewel voëlgriep, is besig om teen ‘n ongekende tempo te versprei. Daar is vanjaar reeds meer as 7,2-miljoen hoenders vankant gemaak, wat tot ‘n tekort aan eiers gelei het en wat ook tot ‘n tekort aan hoendervleis kan lei. Dit lei reeds tot prysstygings[...]