Pluimvee

Voëlgriep maai onder Kaapse seevoëls

‘n Uitbreking van voëlgriep, oftewel hoogs patogene avian influenza (HPAI) maai onder seevoëls by die Soutriviermond in Melkbosstrand. Met die Aprilvakansie om die draai is dit goed vir besoekers – en inwoners – om kennis te neem van die situasie. Verskeie seevoëls word hierdeur geraak, maar veral geelbeksterretjies (Sterna bergii)[...]

By Tisha Steyn|24th March 2026|Categories: Nuus, Pluimvee, Vee en Wild|Tags: , , |

Hittestremming deel 6: Hou jou hoenders koel

Hittestremming kan in die somermaande ՚n ernstige nadelige invloed op hoenders se gesondheid en produktiwiteit hê. Dit is belangrik om die oorsake en tekens van hittestremming in gedagte te hou en om voorkomende maatreëls te tref ten einde die hoenders se gesondheid en optimale groei en produksie te verseker.[...]

By Tisha Steyn|19th June 2025|Categories: Artikels, Pluimvee, Vee en Wild|Tags: , |

Voëlgriep knou SA se pluimveebedryf: Groot verliese en groot gevaar

Hoogs patogene avian influenza (HPAI), oftewel voëlgriep, is besig om teen ‘n ongekende tempo te versprei. Daar is vanjaar reeds meer as 7,2-miljoen hoenders vankant gemaak, wat tot ‘n tekort aan eiers gelei het en wat ook tot ‘n tekort aan hoendervleis kan lei. Dit lei reeds tot prysstygings[...]

By Tisha Steyn|6th October 2023|Categories: Artikels, Nuus, Pluimvee|Tags: , |

AIBO Agri Engineering se eiersorteerder en neskaste laat jou henne goue eiers lê

Indien jy ‘n eierboer is moet jy AIBO Agri Engineering se webwerf besoek vir hulle reeks masjiene. Boerdery en landbou as geheel is AIBO se passie en daarom wil hulle elke boer waarmee hulle werk tevrede stel. AIBO het verskeie ontwerpe vir hoender-, eier- en vleisverwerkingsmasjiene. Hulle produkte is[...]

By Benine Ackermann|14th July 2023|Categories: Artikels, Meganisasie, Pluimvee|Tags: , , |
0
Go to Top