hittestremming
Hittestremming deel 6: Hou jou hoenders koel
Hittestremming kan in die somermaande ՚n ernstige nadelige invloed op hoenders se gesondheid en produktiwiteit hê. Dit is belangrik om die oorsake en tekens van hittestremming in gedagte te hou en om voorkomende maatreëls te tref ten einde die hoenders se gesondheid en optimale groei en produksie te verseker.[...]
Hittestremming deel 5: Beskerm jou varke teen hoë temperature
Produksieverliese onder varke weens hittestremming het ’n groot ekonomiese impak en dit is vir die varkboer voordelig om verliese te beperk. Varke ly gou onder warm en koue klimaatstoestande. Afhangend van die ras en ouderdom, kan hulle omgewingstemperatuur van hoër as 15 °C en laer as 30 °C hanteer,[...]
Hittestremming deel 4: Die uitwerking van hittestremming op skape
Skaapkenners dr Karin en Manie Wessels van Mamre Consult in die Vrede-distrik van die Vrystaat is bekende skaapboere. Met hulle uitgebreide agtergrond oor die suksesvolle teling van skape deel hulle graag hulle kundigheid oor die invloed van hittestremming op skape. Die termiese omgewing is die grootste enkele stremmingsfaktor wat[...]