varke

Hittestremming deel 5: Beskerm jou varke teen hoë temperature

Produksieverliese onder varke weens hittestremming het ’n groot ekonomiese impak en dit is vir die varkboer voordelig om verliese te beperk. Varke ly gou onder warm en koue klimaatstoestande. Afhangend van die ras en ouderdom, kan hulle omgewingstemperatuur van hoër as 15 °C en laer as 30 °C hanteer,[...]

By Tisha Steyn|2nd June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Hittespanning 1: Wees jou vee, varke en pluimvee genadig

Ekstensiewe veeproduksie word deur omgewingsfaktore, weiveldplantegroei of voer, veranderinge in die verspreiding van peste en siektes en die beskikbaarheid van water beïnvloed. Hitte is egter die grootste faktor wat vee se gesondheid en die gehalte van veeprodukte beïnvloed. Die Smart Agriculture for Climate Resilience-projek (SmartAgri), wat in 2014 deur[...]

By Tisha Steyn|23rd January 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Tien goed wat jy van varkpes moet weet

Die Dieregsondheidsforum het varkboere gewaarsku om op die uitkyk te wees vir Varkpes. Dit is  baie belangrik dat varke nie kombuisafval gevoer sal word nie en varke moet net van betroubare bronne aangekoop word. Varkpes kom voor in vlakvarke, bosvarke en ander wilde varke in die Varkpes-beheerde gebiede van [...]

By Benine Ackermann|8th August 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top