hittespanning
Hittespanning deel 3: Veebestuur in die somer – Veldbeeste
Omgewingsfaktore het ՚n groot invloed op vrylopende vleisbeeste se gesondheid, produksie en reproduksie. Prof Michiel Scholtz van die Landbounavorsingsraad wat navorsing doen oor klimaatsverandering en die uitwerking van hoë temperature op semengehalte van veldbeeste, meen stremming is ՚n algemene oorsaak vir ondoeltreffende reproduksie. Beeste se semengehalte verlaag wanneer die[...]
Hittespanning deel 2 – Veebestuur in die somer: Melkkuddes
Somermaande in Suid-Afrika word gekenmerk deur uitermatige hoë temperature wat ՚n groot invloed op dieregesondheid het. Hoë temperature het nie net ՚n invloed op vleis- en melkproduksie nie, maar ook op reproduksie en dieresiektes. Veeboere, hetsy bees-, skaap-, vark en hoenderboere, moet die nodige maatreëls tref om hittespanning én[...]
Hittespanning 1: Wees jou vee, varke en pluimvee genadig
Ekstensiewe veeproduksie word deur omgewingsfaktore, weiveldplantegroei of voer, veranderinge in die verspreiding van peste en siektes en die beskikbaarheid van water beïnvloed. Hitte is egter die grootste faktor wat vee se gesondheid en die gehalte van veeprodukte beïnvloed. Die Smart Agriculture for Climate Resilience-projek (SmartAgri), wat in 2014 deur[...]
Stop hittespanning dood in sy spore hierdie warm somer
Hittespanning (heat stress) by beeste is ՚n groot bekommernis in baie dele van die wêreld, insluitend Suid-Afrika. Beeste is veral kwesbaar vir hittespanning omdat hulle nie doeltreffend kan sweet nie. Hittespanning is veral algemeen gedurende die somermaande, wanneer die temperatuur so hoog as 40 grade Celsius kan styg. Dit[...]