hitte

Hittestremming deel 4: Die uitwerking van hittestremming op skape

Skaapkenners dr Karin en Manie Wessels van Mamre Consult in die Vrede-distrik van die Vrystaat is bekende skaapboere. Met hulle uitgebreide agtergrond oor die suksesvolle teling van skape deel hulle graag hulle kundigheid oor die invloed van hittestremming op skape. Die termiese omgewing is die grootste enkele stremmingsfaktor wat[...]

By Tisha Steyn|5th May 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Hittespanning deel 3: Veebestuur in die somer – Veldbeeste

Omgewingsfaktore het ՚n groot invloed op vrylopende vleisbeeste se gesondheid, produksie en reproduksie. Prof Michiel Scholtz van die Landbounavorsingsraad wat navorsing doen oor klimaatsverandering en die uitwerking van hoë temperature op semengehalte van veldbeeste, meen stremming is ՚n algemene oorsaak vir ondoeltreffende reproduksie. Beeste se semengehalte verlaag wanneer die[...]

By Tisha Steyn|31st March 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Hittespanning 1: Wees jou vee, varke en pluimvee genadig

Ekstensiewe veeproduksie word deur omgewingsfaktore, weiveldplantegroei of voer, veranderinge in die verspreiding van peste en siektes en die beskikbaarheid van water beïnvloed. Hitte is egter die grootste faktor wat vee se gesondheid en die gehalte van veeprodukte beïnvloed. Die Smart Agriculture for Climate Resilience-projek (SmartAgri), wat in 2014 deur[...]

By Tisha Steyn|23rd January 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Namibiërs juig oor reën, Hardap kry water

Die Hardapdam naby Mariental in Namibië was vanoggend 6 Januarie om 09:00 14,8% vol, volgens ‘n inskrywing op Namibië Reënval se Facebookblad. Sondagaand het dit op 11,08% gestaan en die water loop steeds in. Die dam in die Visrivier in die Hardapstreek in Sentraal-Namibië se krane is einde Oktober[...]

By Tisha Steyn|13th January 2025|Categories: Artikels, Nuus, Water|Tags: , , , , , |
0
Go to Top