klimaat
Namibiërs juig oor reën, Hardap kry water
Die Hardapdam naby Mariental in Namibië was vanoggend 6 Januarie om 09:00 14,8% vol, volgens ‘n inskrywing op Namibië Reënval se Facebookblad. Sondagaand het dit op 11,08% gestaan en die water loop steeds in. Die dam in die Visrivier in die Hardapstreek in Sentraal-Namibië se krane is einde Oktober[...]
Slegte weer knou lietsjieproduksie
Lietsjieliefhebbers sal hulleself moet staal vir moontlike hoë pryse en ‘n skaarste aan die soet subtropiese vruggies oor die komende seisoen.