skape

Geïntegreerde skaapstelsels vir doeltreffende produksie

Met die primêre oes- en plantingsiklusse wat tot ’n einde kom, is dit tyd om die aandag weer te vestig op die volgende skakel in die produksieketting. Vir skaapboere beteken dit voorbereiding, doeltreffende voerbestuur en stelsels wat die daaglikse werkvloei vereenvoudig. RSA Grain Storage Solutions bied ’n reeks geïntegreerde[...]

By Benine Ackermann|8th September 2026|Categories: Animal feed, Articles, Livestock and game|Tags: , , |

Wolmark styg skraps in eerste veiling vir 2026

Op die 16de veiling van die 2025/2026 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers op die veiling was: BKB Pinnacle Fibres (2 028 bale), Tianyu SA (1 227 bale), Standard Wool[...]

By Spesialisskrywer|8th January 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Ou vyande, nuwe seisoen: Veesiektes om vroeg in 2026 te monitor

Vroeg in 2026 gaan vee nie noodwendig nuwe gesondheidsrisiko’s moet trotseer nie; Suid-Afrikaanse boere moet eerder op die uitkyk wees vir ou bekende siektes wat weer hul opwagting kan maak, ten tye van goeie reën, hoë insekaktiwiteit en verhoogde dierebewegings. Januarie tot Maart is tradisioneel ՚n tyd van groei,[...]

By Bianca Pretorius|16th December 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

VIDEO: Dormerram verkoop vir R400 000 op Hatari Farming se produksieveiling

Hatari se Platinum Dormerveiling van 2025, wat op 20 September by Plaas-Content in Bainsvlei, Bloemfontein, plaasgevind het, het bewys waarom Hatari Farming steeds ’n vooraanstaande naam in die Dormer-mark is. Gasverkopers op die dag was ook 2 Broers Dormers, Gras Karoo Dormers en Buffelsfontein Dormers. Gehalte Dormers is van[...]

By Spesialisskrywer|2nd October 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top