Wolmark styg skraps in eerste veiling vir 2026

sheep-9298392_1920
Foto: Pixabay
Op die 16de veiling van die 2025/2026 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: BKB Pinnacle Fibres (2 028 bale), Tianyu SA (1 227 bale), Standard Wool SA (863 bale). Van die 3 625 bale wat BKB aangebied was, is 3 509 bale verkoop (96%).
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:
BKB TOP 10 NASIONAAL

Bron: BKB