slenkdalkoors

Ou vyande, nuwe seisoen: Veesiektes om vroeg in 2026 te monitor

Vroeg in 2026 gaan vee nie noodwendig nuwe gesondheidsrisiko’s moet trotseer nie; Suid-Afrikaanse boere moet eerder op die uitkyk wees vir ou bekende siektes wat weer hul opwagting kan maak, ten tye van goeie reën, hoë insekaktiwiteit en verhoogde dierebewegings. Januarie tot Maart is tradisioneel ՚n tyd van groei,[...]

By Bianca Pretorius|16th December 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Noord-Kaap: Slenkdalkoors waarskuwing

Die Departement van Landbou in die Noord-Kaap rig ’n dringende waarskuwing aan boere en plaaswerkers nadat Slenkdalkoors (Rift Valley Fever – RVF) in die Kakamas-omgewing naby Augrabies bevestig is. Die waarskuwing volg nadat Onderstepoort Veeartsenykundige Navorsingslaboratorium na ontleding van die https://www.grainsa.co.za/upload/slenkdalkkoors01.jpgVolgens die Direktoraat van Veeartsenydienste is die situasie ernstig:[...]

By Tisha Steyn|17th November 2025|Categories: Artikels, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , |

Eksterne parasiete in vee Deel 6: Muskiete en skaapluisvlieg

Vir die mens is die muskiet nie net ՚n groot irritasie nie, maar ook ՚n parasiet wat soms gevaar inhou soos malaria. Maar die bloedsuiende parasiet is ook ՚n euwel vir vee. Hierdie insekte is baie lastig en dra ook soms gevaarlike virusse. Die belangrikste hiervan is dalk slenkdalkoors[...]

By Specialist Writer|5th September 2022|Categories: Artikels, Dieregesondheid|Tags: , , , |

Veesiektes 2:

Slenkdalkoors is ’n virussiekte wat hoofsaaklik beeste, skape en bokke aantas. Die siekte het eers teen die helfte van die vorige eeu vanuit die skeurvallei of slenkdal in Kenia na Suid-Afrika versprei, vandaar die naam van die siekte. Die slenkdalkoorsvirus kom van ’n muskietspesie af wat eerder op diere[...]

By Specialist Writer|22nd September 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , |

Siektes waarvoor boere nou moet oppas!

Goeie reënval in die laatsomer is goeie nuus vir alle boere, maar veeboere moet nou regstaan vir die voorkoming van virussiektes en siektes wat deur insekte oorgedra word. Dr Danie Odendaal, ’n direkteur van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging, sê hulle het veral berigte ontvang oor die wye voorkoms van[...]

0
Go to Top