vee en wild

Dié herfsiektes lol in die Suid-Kaap

“Hello. Dit gaan nog steeds bo verdienste.” So sê Henry Meyer, melkboer van Mosselbaai en verteenwoordiger van Agri Wes-Kaap in die Suid-Kaap. Maar daar is tog ‘n paar uitdagings namate warm klam weer sekere dieresiektes laat opvlam. “Rooiwater lol maar op die oomblik hier in die Suid-Kaap,” vertel Henry.[...]

By Tisha Steyn|11th March 2025|Categories: Artikels, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , |

Winsgewende skaapboerdery deel 27: Benut jou oesreste

Oesreste is ՚n waardevolle voedingsbron vir herkouers. Met die uitdagings wat boere in die gesig staar, moet grond, weiding, vee en oesreste ten volle benut word om winsgewendheid te verseker. Die natuurlike weiding in die oostelike dele van Suid-Afrika bestaan uit suurgras wat baie goeie voedingswaarde in die somer[...]

By Bianca Pretorius|5th April 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Veesiektes 2:

Slenkdalkoors is ’n virussiekte wat hoofsaaklik beeste, skape en bokke aantas. Die siekte het eers teen die helfte van die vorige eeu vanuit die skeurvallei of slenkdal in Kenia na Suid-Afrika versprei, vandaar die naam van die siekte. Die slenkdalkoorsvirus kom van ’n muskietspesie af wat eerder op diere[...]

By Specialist Writer|22nd September 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , |

Ons praat oor kruisteling – Simmentaler: Die syfers praat

Simmentaler is al van vroeg in die 1960’s af die towerwoord in enigekruisteelprogram en is vandag nog steeds die ras waarmee rekening gehou moet word. Die beginsel is eenvoudig: Die kommersiële boer moet die som maak waarvoor hy betaal word, is dit sentiment of kleur of kilogram? Onthou, voerkrale[...]

By Specialist Writer|22nd March 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , |
1
Go to Top