kruisteling
Ons praat oor kruisteling met Senepol: Teel vir die toekoms
Studies word gedoen en lang redenasies word gevoer oor die beste manier om beeste te onthoring. Veral in ’n voerkraal is daar geen ruimte vir horings nie, want diere beseer mekaar en vleis gaan verlore as gevolg van kneusings. Ook op die plaas is dit moeiliker om beeste met[...]
Ons praat oor kruisteling – South Devon sit waarde in jou kudde
South Devon is miskien nie die grootste ras in Suid-Afrika nie, maar daar is ’n goeie kans dat presterende kommersiële kuddes wel genetika van dié vrugbare, rooi ras ingekry het. ’n South Devon-bul maak ’n verskil! Dit is nie sommer enige koei wat ’n Elite-platinumprys losslaan nie. Een van[...]
Ons praat oor kruisteling met Brahmane: Die koning van kruisteling
Die Brahmanras het ontstaan deur die kombinasie van suiwer Zebutipes; spesifiek die Nelore, Guzerat en Gir het ’n belangrike rol gespeel. Reeds in 1924 is die Amerikaanse Brahman in die VSA erken, deur die naam Brahman amptelik te gebruik vir die eerste Zebu-ontwikkelde Bos Indicus-ras in die wêreld. Die[...]
Ons praat oor kruisteling: Boer ’n wenpad oop met Tuli-beeste
’n Oorvloed van heerlike, smaaklike, gesonde, winsgewende vleis en boerdery sonder sukkel of probleme – elke Tuli-boer weet dit is wat dié goed aangepaste ras vir jou beteken. Suiwer Tuli-beeste gee jou min moeite, maar baie wins en baie plesier. Maar as jy as kommersiële boer regtig wil geld[...]
Ons praat oor kruisteling – Simmentaler: Die syfers praat
Simmentaler is al van vroeg in die 1960’s af die towerwoord in enigekruisteelprogram en is vandag nog steeds die ras waarmee rekening gehou moet word. Die beginsel is eenvoudig: Die kommersiële boer moet die som maak waarvoor hy betaal word, is dit sentiment of kleur of kilogram? Onthou, voerkrale[...]