kruisteling
Ons praat oor kruisteling: Die ekonomiese waarde van Bonsmaras
Die stoetteler word voortdurend blootgestel aan nuwe tegnologie en wetenskap om die ras te verbeter – en dit is ook reg so! Die vleisbeesbedryf is propvol gonswoorde soos voeromsetdoeltreffenheid, “residuele voedselinname”, karkashoedanighede, genomiese profiele en vele meer. Daar is ook baie onsekerheid oor hoe seleksie vir een “belangrike” eienskap[...]
Ons praat oor kruisteling – Dexter: Die kleinraam ras met die groot moontlikhede
Daar is twee hoofredes waarom beesboere kruisteling gebruik. In die eerste plek gaan dit oor die basterkrag van die nageslag en in die tweede plek gaan dit oor die inbou van die beste eienskappe van die twee rasse in die nageslag. As kleinraambees het Dexterbulle egter ook die bykomende[...]
Ons praat oor kruisteling: Pinzgauer-ras
In kommersiële teelstelsels word kruisteling dikwels toegepas. Die sukses van kruisteling hang grootliks af van die genetiese samestelling en meriete van die ouers wat in die program gebruik word. Die waarde van kruisteling lê daarin dat ouerrasse mekaar kan aanvul ten opsigte van die laagoorerfbare eienskappe waarin hulle onderling[...]
Ons praat oor kruisteling: Santa Getrudis
deur Johan Malan, Santa Getrudis Beestelersgenootskap In die stoetbedryf gebeur dit soms dat telers vergeet waaroor die beesbedryf eintlik gaan, naamlik die behoeftes van die kommersiële teler. As stoettelers na die kommersiële teler luister en produseer wat hy verlang, kan volhoubaarheid bewerkstellig word en dit sal ’n toekoms vir[...]
Ons praat oor kruisteling: Die Beefmaster
deur Lorenzo Lasater, Isa Cattle, San Angelo, Texas Wetenskap en ondervinding het ons geleer dat ons produksie doeltreffend kan verhoog deur kruisteling. Daar is verskeie redes hoekom Beefmaster die ideale ras vir vleisbeeskruisteelprogramme is. Die belangrikste van hierdie redes en uniek aan Beefmaster, is die filosofie wat met die[...]