Santa Gertrudis

VIDEO: Throwback to the spectacular Santa Gertrudis summer sale auction

With buyers coming in all the way from Zimbabwe, you know that this auction was top-tier! Santa Gertrudis are known for their quality bulls, which are excellent for reproduction, have incredible muscle composition and easily adapt to their surroundings. With average prices just under R82 000 for these bulls,[...]

By Specialist Writer|21st November 2024|Categories: Videos|Tags: , , , , |

“Nooit te oud om te leer!” Ontmoet Yolande Venter, Santa Gertudisrasbestuurder

՚n Mens is nooit te oud om te leer nie! Vir baie mense is hierdie woorde net ՚n gesegde, maar Yolande Venter neem dit ter harte en beoefen dit voortdurend. Yolande is die rasbestuurder vir die Santa Gertrudis-genootskap. Sy het na skool landbou studeer en na 38 jaar in[...]

Hierdie is joú uitnodiging na Saamwerk Boerdery se veiling!

As jy Saamwerk Boerdery se veiling op 2 Mei 2024 misloop, mis jy uit.  Die veiling begin 11:00 by Plaas Kwaggashoek in Bultfontein. Op aanbod: 300 Beefmasters 60 koeie met kalwers (sommige 3-in-1) 44 koeie (dragtig) 191 verse 5 Beefmaster bulle 1 Santa Gertrudis bul Op aanbod: Plaasgereedskap Massey[...]

Indrukwekkende Santa Gertrudis-stoet van Indruk Santas op uitverkoping

Die Santa Gertrudis vleisbeesras is 'n ekonomiese antwoord op moderne vrae in die rooivleisbedryf. Hierdie vleisbeesras met besonderse vleiseienskappe is 'n baie aanpasbare ras by 'n groot verskeidenheid van klimaatstoestande regoor Suid-Afrika. Die kombinasie van gehardheid en uitstekende vleiseienskappe maak hierdie ras juis 'n ekonomiese keuse. Die Santa Gertrudis[...]

By Bianca Pretorius|19th February 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , |

Santa Gertrudis telers ontvang nou Genomiese teelwaardes en al Stamboek se dienste

SA Stamboek en die Santa Gertrudis Beestelersgenootskap van Suid-Afrika kan met trots aankondig dat die eerste Suid-Afrikaanse genomiese teelwaardes vir die ras op 16 Maart 2023 vrygestel is. Dit is slegs die sewende vleisbeesras op die Afrika-kontinent wat die voordeel het om hierdie tegnologie deel te kan maak van[...]

By Specialist Writer|20th March 2023|Categories: Nuus, Vee en rasse|Tags: , , |
0
Go to Top