Hierdie is joú uitnodiging na Saamwerk Boerdery se veiling!

Picture1
As jy Saamwerk Boerdery se veiling op 2 Mei 2024 misloop, mis jy uit.
Die veiling begin 11:00 by Plaas Kwaggashoek in Bultfontein.
Op aanbod: 300 Beefmasters
- 60 koeie met kalwers (sommige 3-in-1)
- 44 koeie (dragtig)
- 191 verse
- 5 Beefmaster bulle
- 1 Santa Gertrudis bul
Op aanbod: Plaasgereedskap
- Massey Ferguson 275
- Mercedes Benz 1928
- Mercedes Benz 1418
- Massa sleepwa
- John Deere mielieplanter
- Suikerboon uithaler
- CASE mielie plukkerkop
- Drotsky hamermeul
Vir navrae, kontak Louwtjie Bezuidenhout by (+27)82-827-7443 of Jan Mostert by (+27)83-306-8408.