Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 1st July 2026

VIDEO: Doeltreffende voerberging begin met die regte toerusting

By 0 min read
62 words

agri afrika silo NAM05757-scaled

Die Agri Afrika Silo Bagger maak dit maklik om voer veilig en doeltreffend in silosakke te berg, sodat kwaliteit behoue bly en verliese tot die minimum beperk word.

Ontwerp vir betroubare werkverrigting en maksimum produktiwiteit. ‘n Oplossing waarop boere kan staatmaak, seisoen ná seisoen.

Kyk hoe die Agri Afrika Silo Bagger in aksie werk.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0