Silo bagger
VIDEO: Doeltreffende voerberging begin met die regte toerusting
Die Agri Afrika Silo Bagger maak dit maklik om voer veilig en doeltreffend in silosakke te berg, sodat kwaliteit behoue bly en verliese tot die minimum beperk word. Ontwerp vir betroubare werkverrigting en maksimum produktiwiteit. 'n Oplossing waarop boere kan staatmaak, seisoen nĂ¡ seisoen. Kyk hoe die Agri Afrika[...]