vroueboer
Carlien Swanepoel: Vrystaatse vroueboer gee haar droom vlerke
Boer is nie maklik nie, dit verg harde werk, deursettingsvermoë, hoop en baie aande op jou knieë. Hiervan kan elke boer getuig. Dit is egter nog moeiliker as jy nie op die plaas grootgeword het nie, omdat jy dan nie iemand gehad het om jou te leer en op[...]
Die hande wat bou, die hart wat koester: Bianca Pretorius bou aan merkwaardige landbounalatenskap
Deesdae beteken die woord “boervrou” nie meer net iemand wat aan die sy van ’n boer staan nie. Boervroue is vennote, ondersteuners, bestuurders, ma’s, bemarkers, boekhouers en dikwels self ook boere. Een so ’n vooraanstaande boervrou is Bianca Pretorius. Haar liefde vir landbou kom van haar pa, Gerrit Henning,[...]
Lizelle van Levubu is enige taak op die plaas se baas
Lizelle Venter van Levubu in Limpopo is van kleintyd af betrokke by die boerdery – en op 43 is daar nog geen keer nie: nou is sy eers goed op dreef. Lizelle het op die plaas grootgeword waar oupa Koos Muller en pa Piet in 1980 begin boer het.[...]
Kynoch vier vroue wat ‘n verskil maak: Stories van krag en moed
deur ProAgri redaksionele span Noudat Augustus aangebreek het, vier Kynoch met trots Vrouemaand, 'n tyd om die buitengewone bydraes van vroue in die landboubedryf en gemeenskappe te erken en te eer. Kynoch glo in die krag van vroulike leierskap en die belangrikheid van diversiteit en inklusiwiteit. Hierdie maand bring[...]
Formidabele vroue in landbou: Beatrice Conradie
Dr Beatrice Conradie is ՚n professor in Ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad. “Vir baie jare die enigste landbou-ekonoom en een van min Afrikaanses op die personeel,” sê die formidabele vrou wat al diep spore in landbou getrap het. Beatrice het op ՚n plaas met ՚n klein gemengde vrugteboerdery[...]