Vroue in Landbou

Drotsky bou die toekoms saam met sterk vroue

Vir dekades heen reken boere op die gehalte en duursaamheid van Drotsky se produkte. Sedert die maatskappy se ontstaan in 1962, het Drotsky gegroei tot ’n naam wat boere nie net vertrou nie, maar op staatmaak. Hierdie groei is deels te danke aan die harde werk van die personeel[...]

By Natasha Pretorius|28th July 2026|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Meganisasie|Tags: , , , |

Vroue wat dinge laat gebeur: Die dryfkrag agter Gundle API

In ‘n wêreld waar die landboubedryf steeds beskou word as ‘n terrein vir die sterk, taai en praktiese, bewys die vroue van Gundle API elke dag dat krag, vasberadenheid en kundigheid beslis nie aan geslag gekoppel is nie. Hierdie span dinamiese dames vanuit Springs, Gauteng, is meer as net[...]

By Bianca Pretorius|5th August 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Vroueboer|Tags: , , |

Formidabele vroue in landbou: Marzanne Roets

Marzanne Roets is die Nasionale Dieregesondheidsforum (NDGF) se nasionale koördineerder. Sy hou haar vinger op die pols van dieregesondheid in die land en weet eerste watter siekte waar uitbreek en wat om daaromtrent te doen. "Wat ook al gebeur, gebeur – dit hang af van wat jy daarvan maak!"[...]

Raakvatter-vroueboer deel haar storie: Die wonder van groei uit jou swaarkry

‘n Baie formidabele en inspirerende vroueboer, tannie Baps van Jaarsveld boer op die plaas Rusfontein, tussen Balfour en Villiers. Oor die jare kom daar baie mense oor jou pad, en sommige mense het die gawe om 'n merkwaardige merk in jou lewe te los. Tannie Baps is beslis een[...]

By Bianca Pretorius|8th August 2024|Categories: Artikels|Tags: , , , , , |
0
Go to Top