Bonsmara beeste
Raakvatter-vroueboer deel haar storie: Die wonder van groei uit jou swaarkry
‘n Baie formidabele en inspirerende vroueboer, tannie Baps van Jaarsveld boer op die plaas Rusfontein, tussen Balfour en Villiers. Oor die jare kom daar baie mense oor jou pad, en sommige mense het die gawe om 'n merkwaardige merk in jou lewe te los. Tannie Baps is beslis een[...]
Bonsmara vat 2023 aan
Bonsmara SA sien uit na Maart. Hoekom? Want MAART MAAND IS BONSMARA MAAND. Met die nuwejaar wat voor ons lê met al sy uitdagings maar soveel meer geleenthede kan Bonsmara liefhebbers weer uitsien na die jaarlikse Dié Rooi Ras Geleentheid en Nasionale Veiling in Maart. Hierdie jaarlikse hoogtepunt op[...]
Syferfontein Bonsmara’s Vroulike Katalogus
Syferfontein Bonsmara’s bied vanjaar top-gehalte vroulike diere op hulle veiling aan. Op aanbod sal 70 vroulike diere in alle produksie stadia’s wees. Maak seker jy mis nie die geleentheid om top Bonsmara genetika te bekom nie. Geregistreerde diere word gratis landswyd afgelewer. Kontak vir Nico Pieterse 082 853 1525[...]
Carel Muller se realistiese waarskynlikhede model vir Bonsmara beeste
Bonsmara beeste teeltabel: Diere teeltabelleLaai hier af Vir bykomende inligting besoek gerus: https://archive.org/details/diere-tabelle-volkleur/ https://archive.org/details/dieretabellepdf