Syferfontein Bonsmara's
VIDEO: Hoogtepunte van Syferfontein Bonsmaras se 25ste produksieveiling
Syferfontein Bonsmaras spog vanjaar met hulle silwerjaar-herdenking. Op Donderdag 13 Junie 2024, het Syferfontein hulle kwarteeuveiling aangebied. Nico Pieterse, eienaar van Syferfontein Bonsmaras, sê dit is ‘n ongelooflike voorreg om hulle 25 jaar merk te kon bereik en met dankbare harte terug te kan kyk en met opgewondenheid oor[...]
Syferfontein Bonsmaras vier 25 jaar van uitnemendheid
Syferfontein Bonsmaras spog vanjaar met hulle silwerjaar-herdenking. Op Donderdag 13 Junie 2024, het Syferfontein hulle kwarteeuveiling aangebied. Nico Pieterse, eienaar van Syferfontein Bonsmaras, sê dit is 'n ongelooflike voorreg om hulle 25 jaar merk te kon bereik en met dankbare harte terug te kan kyk en met opgewondenheid oor[...]
Syferfontein Bonsmaras se 25ste produksieveiling- 13 Junie 2024
Syferfontein Bonsmaras hou 13 Junie 2024 hulle 25ste produksieveiling te plaas Goodlands, Vrede-distrik. Moenie hierdie pragveiling misloop met voortreflike bloedlyne en besonderse teelwaardes nie. 60 bulle en 60 vroulike diere is op aanbod. Kliek hier vir die bul katalogus: 12014-BUL-KATALOGUS en hier vir die vroulike katalogus: 12014-VROULIKE-KATALOGUS Vir meer[...]
Syferfontein Bonsmaras hou uitsonderlike 24ste produksieveiling
Syferfontein Bonsmaras het die 22ste Junie, hulle 24ste produksieveiling te plaas Goodlands, Vrede-distrik gehou en skitterpryse behaal. Met voortreflike bloedlyne en diere met besondere teelwaardes, wat hulself oor geslagte heen bewys het, was die uitstaande gehalte diere aangebied op Syferfontein se 24ste produksieveiling weereens ‘n toonbeeld van die dryf[...]
Syferfontein Bonsmaras bied aan: Die grootste vroulike aanbod van Syferfontein genetika
Syferfontein Bonsmaras se leuse: In ons strewe na perfeksie, is die toonbeeld van wat jaarliks op hulle produksieveiling aangebied word. Op die 22ste Junie 2023, te Plaas Goodlands, Vrede Distrik bied Syferfontein Bonsmaras sowat ‘n 130 SP vroulike diere aan. Die vroulike, vroegryp diere is in verskillende produksie stadia’s[...]