Syferfontein Bonsmara's
Syferfontein Bonsmara’s hou ‘n uitstekende 23ste Produksieveiling
Syferfontein Bonsmara’s het Donderdag die 14de Julie hulle 23ste Produksieveiling gehou, vir die eerste keer te Plaas Goodlands in die Vrede-distrik. Nico Pieterse, eienaar en uitvoerende bestuurder van Syferfontein Bonsmara’s vertel meer: “Ons het ‘n goeie opkoms en ‘n wonderlike dag gehad, ons het 65 bulle aangebied wat ons[...]
Syferfontein Bonsmara’s Vroulike Katalogus
Syferfontein Bonsmara’s bied vanjaar top-gehalte vroulike diere op hulle veiling aan. Op aanbod sal 70 vroulike diere in alle produksie stadia’s wees. Maak seker jy mis nie die geleentheid om top Bonsmara genetika te bekom nie. Geregistreerde diere word gratis landswyd afgelewer. Kontak vir Nico Pieterse 082 853 1525[...]
Syferfontein Bonsmara’s 23ste Produksieveiling, 14 Julie 2022
“In ons strewe na perfeksie” Syferfontein Bonsmara's bied vanjaar hulle 23ste Produksieveiling aan op die plaas Goodlands, in die Vrede distrik. Syferfontein Bonsmara’s bied jaarliks funksionele diere in verskillende produksie stadia aan. Hier is ‘n geleentheid die 14 Julie 2022 om vroegryp, kwaliteit manlike- en vroulike diere van top[...]
Syferfontein Bonsmaras – In ons strewe na perfeksie
Syferfontein Bonsmaras het sy ontstaan gehad amper ses-en-twintig jaar gelede, en wat amper ‘n onbereikbare droom was het stadig maar seker ‘n realiteit begin word. Nico Pieterse, welbekende Bonsmara-teler en eienaar van Syferfontein Bonsmara's sê: "Al wat ek nog my lewe lank wou doen was om te boer! Ons[...]