produksieveiling
Johanri Dormers bied konings van kruisteling op produksieveiling
Volgens Johan Barnard, 'n boer wat skape op sy plaas Spioenkop buite Lindley in die Vrystaat grootmaak, is dit net sinvol om met Dormers te boer. Veral wanneer skape grootmaak vir die boer 'n passie is! Of dit nou stoet- of kommersiële diere is. , hierdie diere kan 'n[...]
Kalahari Beefmasters 8ste Produksieveilingsverslag
Kalahari Beefmasters se 8ste Produksieveiling was die 7de Oktober 2022 te Vryburg Skougronde gehou. Die veiling was hanteer deur Andre Kock en Seun, Limpopo. Hierdie veiling kan beskou word as die tentoonstelling van die Beefmasterras, soos gewoonlik het die veiling nie teleurgestel nie en uitstekende pryse was behaal. Hoogste[...]
Elmic Beef se 22ste produksieveiling ‘n sukses
Elmic Beef het Woensdag die 10de Augustus hulle 22ste Produksieveiling gehou te plaas Brakvlei, geleë net buite Vrede, Vrystaat. Mike Nicolau, eienaar van Elmic Beef vertel meer oor die veiling: “Die produksieveiling was suksesvol, en die bulle wat te koop was, was van die hoogste gehalte en slaggereed om[...]
Syferfontein Bonsmara’s Vroulike Katalogus
Syferfontein Bonsmara’s bied vanjaar top-gehalte vroulike diere op hulle veiling aan. Op aanbod sal 70 vroulike diere in alle produksie stadia’s wees. Maak seker jy mis nie die geleentheid om top Bonsmara genetika te bekom nie. Geregistreerde diere word gratis landswyd afgelewer. Kontak vir Nico Pieterse 082 853 1525[...]
Bonka Bonsmara en Marais Bonsmara se produksieveiling is om die draai
Bonka Bonsmara, in samewerking met Marais Bonsmara bied se produksieveiling vind hierdie jaar op Woensdag 11 Mei 2022 om 11:00 plaas. Die veiling kan bygewoon word by die KLK Kuruman Veilingskompleks. Die volgende diere word aangebied op die dag: 35 Veldaangepaste SP Bulle.300 Kommersiële vroulike diere (In alle produksiestadiums).[...]