Categories: Artikels, Vee en WildPublished On: 17th October 2022

Kalahari Beefmasters 8ste Produksieveilingsverslag

By 1 min read
244 words

kalahari

Kalahari Beefmasters se 8ste Produksieveiling was die 7de Oktober 2022 te Vryburg Skougronde gehou. Die veiling was hanteer deur Andre Kock en Seun, Limpopo.

Hierdie veiling kan beskou word as die tentoonstelling van die Beefmasterras, soos gewoonlik het die veiling nie teleurgestel nie en uitstekende pryse was behaal.

Hoogste prys – Bul:

  • Hilux V8 16-085 van V8 Beefmasters was verkoop aan Aucamp & Maree van AMB Beefmasters van Rustenburg area vir R 1 400 000.00. Hierdie bul het in die ring gewys dat dit een van die korrekste Beefmasterbul is in die nasionale kudde.

Volg die skakel om te sien hoe die bul lyk: https://www.facebook.com/V8Beefmasters/videos/764066628222952

Ander merkwaardige bulle wat verkoop is:

  • Kansas (V8 19-377) wat verkoop is vir R 500 000.00 aan  Anthony & Kim Duarte van NBB Beefmasters.   

https://www.facebook.com/V8Beefmasters/videos/626349579193544

  • V8 20-407 is verkoop aan Theo Coetzee van Majesto Beefmaster vir R 475 000.00

https://www.facebook.com/V8Beefmasters/videos/641669140817413

  • V8 20-410 verkoop is vir R 350 000.00 aan  Anthony & Kim Duarte van NBB Beefmasters.     

https://www.facebook.com/V8Beefmasters/videos/475519874339874

Bulle:

Gemiddeld: R 193 000.00

Koeie en Kalwers:

Duurste: R 120 000.00 aan Anthony & Kim Duarte van NBB Beefmasters     

Gemiddeld: R 81 000.00

Verse:

Duurste: R 110 000.00 aan Anthony & Kim Duarte van NBB Beefmasters     

Gemiddeld: R 88 000.00

Andre Kock en Seun Limpopo wil elke koper bedank wat hierdie veiling baie suksesvol gemaak het en nooi almal uit na die 2023 veiling.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0