produksieveiling
Angus Pioniers jaarlikse veiling
Angus Pioniers se jaarlikse veiling is weer om die draai. Die veiling vind plaas op 26 Mei 2022 om 11:00. Die veiling sal lewedig bygewoon kan word, maar dit sal ook aanlyn verskyn. Streng COVID-19 maatreëls word egter toegepas. Die volgende diere sal tydens die veiling aangebied word: 20[...]
Vlakte Bonsmarastudiegroep 16de Produksieveiling: ‘n Belegging wat sy sout werd is
Bonsmara telers regoor die land kan opreg getuig dat die 2022-veilingseisoen tot dusver uitstekend was. Telers en kopers kan saamstem dat ‘n belegging in die Bonsmara ras ‘n belegging is wat sy sout werd is. Een van die kernwaardes van die Vlakte Bonsmarastudiegroep is streng keuring. Die drie kern[...]
Mertoun Dormers: Goeie genetika, streng seleksie in ekstensiewe omstandighede
Die plaas Mertoun is geleë 10km vanaf Rhodes, in die Suidelike Drakensberge van die Noordoos Kaap, ongeveer 6km van die Lesotho grens. In hierdie berge word sedert 1988 kommersieël met Dormers geboer. Die eerste Dormer ooie is aangekoop van die legendariese wyle Basie Vosloo, van Birkhall Dormers, in die[...]
Kroon Vee se 25ste produksieveiling
Die 3 de November 2021 het Kroon Vee Brahman hulle 25ste produksieveiling gehou te Buckshee, Vryburg. Voor die veiling het Jan van Zyl (Jnr) namens die Van Zyl familie al die borge bedank en die kopers van regoor Afrika verwelkom. Uitslag: Manso Brahman Bulle: 53 Gemiddeld R 95 263.00[...]