Maart
Nasionale Bonsmara veiling skitter weereens met mooi rooi diere en rekordpryse
‘n Jaarlikse hoogtepunt op die Bonsmara kalender is die Rooi Ras geleentheid asook die Nasionale Bonsmara veiling. Hierdie twee top geleenthede sorg elke jaar vir baie opwinding onder Bonsmara-liefhebbers. Op 15 Maart 2023 was die jaarlikse Nasionale Bonsmara veiling aangebied te Parys Afridome. ”Om met Bonsmara-beeste te teel is[...]
Hertzogville landboufees 17-18 Maart 2023
75ste Landboufees, Feesterrein in De La Reystraat, Hertzogville Vrydag 17 Maart 2023 Beoordeling van bees en skaap rasseHaltermak beeste: Afrikaners, Angus, Dexter, Charolais, Kort Horings, Limousin, Santa Gertrudis en SussexNie Haltermak beeste: BrangusTrekkerkompetisieOptrede van Gaskunstenaar Appel Saterdag 18 Maart 2023 Bulletjie rugbyInterras beesteBeoordeling van BoerbokkeSAWMGA Qualifier (Western Mounted Games)[...]
Africa Agri Tech 14-16 Maart 2023
Van 14 - 16 Maart 2023, by die SunBet Arena in Pretoria, bring Africa Agri Tech die Suider-Afrikaanse landbou-, wetenskap- en tegnologiegemeenskappe saam, vir verstommende insigte in wêreldwye tendense en vooruitgang in landbou. Drie dae van persoonlike interaksie, paneelbesprekings met plaaslike en internasionale kundiges, tentoonstelling van nuwe besighede en[...]
Beaufort-Wes skou 8-11 Maart 2023
Beaufort-Wes-landbouskou sal vanjaar weer plaasvind. Kom en geniet dit saam ons. Kontak Samantha Megan Smit by 079 396 3531 of per e-pos samanthamegansmit04@gmail.com, vir meer inligting.
Swellendam skou 2-4 Maart 2023
Swellendamskou, die oudste aaneenlopende lansbouskou in die Suidelike halfrond, bied weer vanjaar ’n skou met ‘n verskeidenheid van landboukategorieë. Kontak Danitsa Badenhorst by 082 093 1780 of per e-pos skou.reception@gmail.com, vir meer inligting.