Hertzogville landboufees

Hertzogville Landboufees

UITNODIGING NA HERTZOGVILLE LANDBOUFEES Hiermee word u hartlik uitgenooi na die 76 ste Landboufees te Feesterrein, De la Reystraat, Hertzogville. Vrydag 15 Maart 2024 is daar: SA Vleismerino en suffolk kampioenskappe, Angus, Brangus nie-haltermak kampioenskappe. Verskeie stalletjies, uitstallers van implemente….om 19h30 is Riaan Benade se optrede ingesluit by toegang[...]

By Ashleigh Schubert|5th January 2024|Categories: |Tags: |

Hertzogville landboufees 17-18 Maart 2023

75ste Landboufees, Feesterrein in De La Reystraat, Hertzogville Vrydag 17 Maart 2023 Beoordeling van bees en skaap rasseHaltermak beeste: Afrikaners, Angus, Dexter, Charolais, Kort Horings, Limousin, Santa Gertrudis en SussexNie Haltermak beeste: BrangusTrekkerkompetisieOptrede van Gaskunstenaar Appel Saterdag 18 Maart 2023 Bulletjie rugbyInterras beesteBeoordeling van BoerbokkeSAWMGA Qualifier (Western Mounted Games)[...]

By Specialist Writer|17th January 2023|Categories: Landboukalender, Maart|Tags: |
Go to Top