Maart
Mertoun Dormers: Goeie genetika, streng seleksie in ekstensiewe omstandighede
Die plaas Mertoun is geleƫ 10km vanaf Rhodes, in die Suidelike Drakensberge van die Noordoos Kaap, ongeveer 6km van die Lesotho grens. In hierdie berge word sedert 1988 kommersieƫl met Dormers geboer. Die eerste Dormer ooie is aangekoop van die legendariese wyle Basie Vosloo, van Birkhall Dormers, in die[...]
Veilings – Maart 2018
VEILING DATUM PLEK KONTAKPERSOON en KONTAKBESONDERHEDE Pretoria Nasionale- veiling (Dorper) 3 Pretoria Attie Westraad, info@dorpersa.co.za, 049-942-2241 Steyns Brahmane-veiling 3 Erik Steyn, steynsbrahmane@gmail.com, 083-231-5724 Thornpark Dormers 6 Baviaanskrans Stepan Raubenheimer, sandraraubenheimer@yahoo.com, 082-448-0422 Janvos SAVM-veiling 6 Davel Dr Vos Grey, vosgrey@gmail.com, 082-559-7861 Top 8 van elk (Boerbok) 7 Kimberley Weilbach Sale[...]