Mertoun Dormers
Produksieveiling van net die beste: Mertoun en Thaba Kwena dormers geteel uit van die beste bloedlyne in die land
In die hartjie van die Drakensberge, in Rhodes in die Oos Kaap, in die Suidelike Drakensberge teen die Lesotho-grens, het Mertoun Dormers ongeveer agttien jaar gelede sy ontstaan gehad. Hierdie dormers oorleef en floreer teen steil hellings, uiters strawwe winters in die berge tot 2 500 meter bo seevlak.[...]
Ram se saad laat rekord spat op Mertoun Dormers se Produksieveiling
‘n SA rekordprys van R 1 900 per strooitjie is op Mertoun Dormers se derde Produksieveiling in Bloemfontein vir semen van die Dormerram Ketting (JB 18-116) betaal. Gerrit Henning, eienaar van Mertoun Dormers sê: “Dit is vir ons 'n groot voorreg om 'n ram soos Ketting te besit. Ons is[...]
Mertoun Dormers: Goeie genetika, streng seleksie in ekstensiewe omstandighede
Die plaas Mertoun is geleë 10km vanaf Rhodes, in die Suidelike Drakensberge van die Noordoos Kaap, ongeveer 6km van die Lesotho grens. In hierdie berge word sedert 1988 kommersieël met Dormers geboer. Die eerste Dormer ooie is aangekoop van die legendariese wyle Basie Vosloo, van Birkhall Dormers, in die[...]