Thaba Kwena Dormers

Vat 5 Dormergroep groei van krag tot krag: Suksesvolle tweede groepveiling

Op Saterdag, 27 September 2025, het die Vat 5 Dormergroep hulle tweede groepveiling by die Parys Afridome aangebied. Die groep se strewe om topgehalte Dormers aan die mark te bied, het weereens boekdele gespreek met die gehalte diere wat deurlopend deur die ring gekom het. Die telers is toegewy[...]

Die Vat 5 Dormer-groep maak gereed vir hulle tweede produksieveiling: Hier is vyf vinnige feite van die groep

Die Vat 5 Dormer-groep, wat in 2023 ontstaan het uit ‘n liefde vir skaapboerdery en toewyding vir uitnemendheid en vooruitgang, maak gereed vir hulle tweede produksieveiling. Hierdie dinamiese groep Dormerboere het kragte saamgesnoer met ‘n gemeenskaplike doel: Om topgehalte genetika en uitsonderlike diere aan die mark te bied. Met[...]

Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms

Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied. Die Vat 5-groep se lede is telers van regoor die land, wat dieselfde teeldoelwitte en tipe teel. Die groeplede[...]

Produksieveiling van net die beste: Mertoun en Thaba Kwena dormers geteel uit van die beste bloedlyne in die land

In die hartjie van die Drakensberge, in Rhodes in die Oos Kaap, in die Suidelike Drakensberge teen die Lesotho-grens, het Mertoun Dormers ongeveer agttien jaar gelede sy ontstaan gehad. Hierdie dormers oorleef en floreer teen steil hellings, uiters strawwe winters in die berge tot 2 500 meter bo seevlak.[...]

By Bianca Pretorius|8th February 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top