Vat 5 Dormers

Vat 5 Dormergroep groei van krag tot krag: Suksesvolle tweede groepveiling

Op Saterdag, 27 September 2025, het die Vat 5 Dormergroep hulle tweede groepveiling by die Parys Afridome aangebied. Die groep se strewe om topgehalte Dormers aan die mark te bied, het weereens boekdele gespreek met die gehalte diere wat deurlopend deur die ring gekom het. Die telers is toegewy[...]

Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms

Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied. Die Vat 5-groep se lede is telers van regoor die land, wat dieselfde teeldoelwitte en tipe teel. Die groeplede[...]

0
Go to Top