Categories: Video'sPublished On: 11th October 2024

VIDEO: Vat 5 Dormergroep hou uitstaande eerste veiling saam

By 1 min read
100 words

Screenshot 2024-10-11 073737

Die Vat 5-Dormergroep is toegewyd daartoe om topgehalte Dormers in die mark te stoot om enige boerdery vorentoe te vat. Op Saterdag 28 September te Afridome Parys, het die Vat 5-groep weer bewys dat daar ‘n premie betaal word vir gehalte stoet- en kommersiële diere.

Die Vat 5-groep se lede is telers van regoor die land, wat dieselfde teeldoelwitte en tipe teel. Die groeplede is Dirk Heyman van Heyman Dormers, Marco Klopper van Jakkalsdans Dormers, Henk Pretorius van Thaba Kwena Dormers, Colene van der Merwe van Kalkvley Dormers en Johan Barnard van Johanri Dormers.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0