veeboere
Bek-en-klouseer se entstof-invoer neem nuwe wending
Terwyl Suid-Afrikaanse boere op hete kole sit en wag vir ’n einde aan die bek-en-klouseer (BKS)-epidemie en vir entstowwe om die land binne te kom, het die private Suid-Afrikaanse veeartseny-entstofvervaardiger, Design Biologix, op 3 Februarie laat weet dat hulle nie meer die middelman vir die entstowwe sal wees nie.[...]
Nutribase verskaf noodsaaklike, gehalte kuilvoer-inokulante aan veeboere
Die tipe en hoeveelheid bakterieë wat natuurlik op groen kuilvoermateriaal voorkom kan gewoonlik nie beheer word nie, wat gevolglik die gehalte van die kuilvoer affekteer. Vir boere wat intensief met vee boer, is kuilvoer-inokulante onontbeerlik omdat dit die gehalte en voedingswaarde van kuilvoer beduidend verbeter. Bakteriële kuilvoer-inokulante is van[...]
Tal-Tec vier 50 jaar van vernuwende veehanteringstoerusting by NAMPO 2025
Tal-Tec vier nie net hul 50ste bestaansjaar nie, maar ook hulle 30ste deelname aan NAMPO, Suid-Afrika se grootste landbouskou. Hierdie mylpale beklemtoon Tal-Tec se volgehoue toewyding aan die ontwikkeling van robuuste, doeltreffende en kostedoeltreffende veehanteringstoerusting vir die plaaslike en internasionale mark. Tal-Tec is in die vroeë 1970's gestig deur[...]
Reën laat insekbevolkings ontplof … En veeboere moet bontstaan teen siektes
“Boere is bekommerd oor siektes soos bloutong, Slenkdalkoors, knopvelsiekte en Afrika-perdesiekte na al die lekker reën,” se Marzanne Roets, nasionale koördineerder van die Nasionale Dieresiekteforum (NDGF). “Daar is meer as genoeg entstof vir al die genoemde siektes beskikbaar!” Marzanne is verantwoordelik daarvoor dat inligting oor dieresiektes en neigings tydig[...]
Vrese oor voelgriep in mense al feller
Voëlgriep het Amerika behoorlik op hol. Wetenskaplikes vrees dat die hoogs aansteeklike H5N1 wat ongebreideld maai op kommersiële hoenderplase, wilde voëls en verskeie soogdierspesies soos melkbeeste, kan oorspring na mense. Goewerneur Gavin Newson van die deelstaat Kalifornië het kort voor Kersfees ‘n voëlgriep-noodtoestand verklaar met die doel om die[...]