bek-en-klou

Groot oorwinning vir landbou: Privaat BKS-inenting moontlik na skikking

’n Skikkingsooreenkoms tussen die Departement van Landbou Vrystaat Landbou, Saai en Sakeliga, verbreek die staatmonopolie op die invoer en toediening van bek-en-klouseer (BKS) entstowwe. Hierdie ontwikkeling volg op ’n deurslaggewende hofuitspraak vroeër vanjaar waarin die Pretoriase Hooggeregshof bevestig het dat veeboere wettiglik geregistreerde BKS-entstowwe privaat mag bekom en aan[...]

By Artikel voorsien|10th July 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

UITSPRAAK VAN BEK-EN-KLOUSEERHOFSAAK

Die uitspraak in die Pretoria Hooggeregshof teen die Minister van Landbou en ander staatsinstellings is ’n oorwinning vir elke vee- en wildboer in Suid-Afrika. Ná meer as ’n jaar se wegholverspreiding van die staatsbeheerde siekte, bied dit uiteindelik hoop dat die betrokkenheid en inisiatief van die private sektor die[...]

By Artikel voorsien|25th May 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Hof ruk minister tot orde oor bek-en-klouseerkrisis

Die hofbevel en gepaardgaande kostebevel in die dringende regsgeding wat Saai, Sakeliga en Vrystaat Landbou teen die Minister, DG en Direkteur van Dieregesondheid van die departement van landbou, oor die beheer van Bek-en-Klouseer entstof gebring het, het opnuut beklemtoon hoe vêr die burokratiese wêreld van die staatsdiens, en die[...]

By Spesialisskrywer|25th March 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vennootskap met Duitsland gaan nie Suid-Afrika se onmiddellike BKS-krisis oplos nie

Vrystaat Landbou (VL) het kennis geneem van die onlangse aankondiging deur die regerings van Suid-Afrika en Duitsland oor ’n nuwe vennootskap wat daarop gemik is om bek-en-klouseer te bekamp. Hoewel internasionale samewerking en kennisuitruiling verwelkom word, is Vrystaat Landbou bekommerd dat die ooreenkoms nie die dringende werklikhede aanspreek waarmee[...]

By Spesialisskrywer|12th March 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Bek-en-klou noodsaak nou ‘n streeksbenadering

Met die eerste bevestigde uitbreking van bek-en-klouseer in Lesotho is daar nie meer ’n realistiese alternatief as ’n streeksbenadering tot die bekamping van die siekte nie. Behalwe Namibië is daar tans geen ander land wat aan Suid-Afrika grens waar uitbrekings buite beheerde gebiede nie bevestig is nie. Namibië en[...]

By Spesialisskrywer|27th February 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top