Duitsland
Vennootskap met Duitsland gaan nie Suid-Afrika se onmiddellike BKS-krisis oplos nie
Vrystaat Landbou (VL) het kennis geneem van die onlangse aankondiging deur die regerings van Suid-Afrika en Duitsland oor ’n nuwe vennootskap wat daarop gemik is om bek-en-klouseer te bekamp. Hoewel internasionale samewerking en kennisuitruiling verwelkom word, is Vrystaat Landbou bekommerd dat die ooreenkoms nie die dringende werklikhede aanspreek waarmee[...]
Kverneland verwelkom Jupidex by hul persdag in Duitsland
Karel Engelbrecht, produkdirekteur van digitale oplossings by Kverneland, gee insig oor die mediadag wat gedurende 2023 in Duitsland aangebied is. Hy merk op dat dit 'n voorreg is om die verskeidenheid tegnologie waarmee Kverneland spog, aan beide die media en verspreiders ten toon te stel. Baie van hierdie tegnologieë[...]
PRESISIEBOERDERY: Jupidex en Kverneland mik hoër, verder, beter
Kverneland is ՚n naam wat soet klink in Suid-Afrikaanse boere se ore. Dit is die naam wat sinoniem geword het met noukeurige, stipte diens en die heel voorste, doeltreffendste landboutegnologie. Jupidex is die trotse verspreider van Kverneland se wêreldstandaard landboutoerusting in Suid-Afrika en nou ook in Afrika! Kverneland lewer[...]
AgriTechnica wys die wêreld se beste landboutoerusting
Die grootste landbouskou in die wêreld is onlangs in Hanover, Duitsland, gehou en uitstallers vanuit die verre Ooste tot Suid-Amerika het hulle vernuf en nuwighede met die afwagtende skougangers gedeel. Die skou vind plaas op die grootste skouterrein, Messe, buite Hanover en fokus streng op meganiese tegnologie. ProAgri het[...]