dieresiektes
Bek-en-klou noodsaak nou ‘n streeksbenadering
Met die eerste bevestigde uitbreking van bek-en-klouseer in Lesotho is daar nie meer ’n realistiese alternatief as ’n streeksbenadering tot die bekamping van die siekte nie. Behalwe Namibië is daar tans geen ander land wat aan Suid-Afrika grens waar uitbrekings buite beheerde gebiede nie bevestig is nie. Namibië en[...]
Op die vae spoor van bek-en-klouseer
Bek-en-klouseer-uitbrekings wat sedert 2021 in Suid-Afrika voorgekom het, is veroorsaak deur SAT1, 2 en 3 virusse. Hoewel die oorsprong van al die uitbrekings nie nagespoor kon word nie, blyk dit dat hierdie geïdentifiseerde virusse se oorsprong die Nasionale Krugerwildtuin is. En dat die verspreiding veroorsaak is deur die onwettige[...]
Oos-Kaap wildboere hou bek-en-klouseer fyn dop
Wildboere in die Oos-Kaap hou die uitbreking van bek-en-klouseer in die provinsie fyn dop. “Ons hou die bek-en-klouseer-situasie in die Oos-Kaap fyn dop,” sê John Hurter, voorsitter van Wildbedryf SA in die provinsie. Die grootste bekommernis is die onwettige beweging van vee en of wild wat met die siekte[...]
Bek-en-klouseer: Tuinroete-boere diep bekommerd
“Die uitbreking van bek-en-klouseer het op ‘n ongeleë tyd geslaan,” sê Henry Meyer, melkboer van Mosselbaai en verteenwoordiger van Agri Wes-Kaap in die Suid-Kaap. Net soos die Oos-Kaap word in die Suid-Kaap en veral in die Tuinroete intensief met melkbeeste geboer, maar ook met vleisbeeste, skape bokke en varke.[...]
Bek-en-klouseer: Onbedoelde gevolge van inenting
Vrywillige enting van gesonde kuddes teen bek-en-klouseer kan verreikende gevolge hê, waarsku dr Mark Chimes, raadgewende veearts en Programbestuurder: Dieregesondheid en -welsyn by Melk SA. Die gevolge van die bek-en-klouseer-uitbreking op suiwelplase in die Humansdorp-omgewing van die Oos-Kaap kring al wyer uit. Die Oos-Kaap, Wes-Kaap en Noord-Kaap was tot[...]