dieresiektes

Bek-en-klouseer: Wes-Kaap rooivleisbedryf gooi wal

Rolspelers in die rooivleisbedryf werp alles is die stryd om bek-en-klouseer uit die Wes-Kaap te hou. Alle belanghebbendes in die bedryf het  gister (Donderdag 4 Julie)  ‘n vergadering van die Wes-Kaapse Bek-en-klouseer Werkgroep bygewoon om die dreigende gevaar van dié aanmeldbare, staatsbeheerde siekte te bespreek. Dit  volg nadat die[...]

By Tisha Steyn|5th July 2024|Categories: Dieregesondheid, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Dieresiektes: Kleinveepes sluip al nader aan ons grens

Kleinveepes, algemeen bekend as peste des petits ruminants of PPR, wat (nog) nie in Suid-Afrika voorkom nie, hou juis om daardie rede ՚n ernstige bedreiging vir die kleinveebedryf in die land in. Die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (WOAH) beskou hierdie hoogs aansteeklike virussiekte as een van die ernstigste herkouersiektes wat[...]

By Tisha Steyn|9th April 2024|Categories: Artikels, Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , |

Bloutongvirus: Eeu-oue probleem met ‘n nuwe oplossing

Bloutongvirus raak alle herkouers. Dit was eerste in Suid-Afrika in die laat agtiende eeu geïdentifiseer en benoem (Peter Coetzee, 2012). Sedertdien het dit sy grootste merk gelaat op ons skaapbedryf; massa-morbiditeit en -mortaliteit is al ervaar. Suid-Afrika het 22 van die 26 serotipes wat wêreldwyd al ontdek is. Elke[...]

By dr Ida Glover, Octavoscene Veeartsenydienste|12th October 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Vermy en bestry prikwonde aan pote só

Prikwonde aan diere se pote kan uiters pynlik vir die diere wees, tot sekondêre skade lei en produksie benadeel, maar dit kan deur goeie bestuur uitgeskakel word: Hou die plaas so netjies as moontlik en sorg dat daar nie drade, stokke, skerp klippe of oorplaatjiepenne rondom drukgange, voer- en[...]

By Specialist Writer|26th September 2017|Categories: Animal health, Stock and game farming|Tags: , , , |
0
Go to Top