rooiwater
Dieresiektes: Rooiwater lei tot vrektes
Boere word gemaan om op die uitkyk wees vir kliniese simptome van rooiwater nadat twee voorvalle in die Vrystaat en Mpumalanga tot vrektes van beeste gelei het. ՚n Boer van Lydenburg in Mpumalanga het ses kalwers en twee dragtige koeie verloor, terwyl ՚n Vrystaatse boer altesaam 26 beeste verloor[...]