Johan Hoewe

Vermy en bestry prikwonde aan pote só

Prikwonde aan diere se pote kan uiters pynlik vir die diere wees, tot sekondêre skade lei en produksie benadeel, maar dit kan deur goeie bestuur uitgeskakel word: Hou die plaas so netjies as moontlik en sorg dat daar nie drade, stokke, skerp klippe of oorplaatjiepenne rondom drukgange, voer- en[...]

By Specialist Writer|26th September 2017|Categories: Animal health, Stock and game farming|Tags: , , , |

Trek witlynontsteking ’n streep

deur Johan Hoewe Witlynontsteking is ’n baie algemene probleem by melkerye sowel as by veldbeeste, veral bulle. Witlynontsteking is wanneer daar ’n skeiding kom tussen die wand van die klou en die sensitiewe lamina of die “lewe”. Na my mening word dit veroorsaak as die twee kloue nie gebalanseerd[...]

By Benine Ackermann|18th August 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , |

Dubbelsool by beeste is ’n gevoelige saak

Vandeesmaand se onderwerp in Johan Hoewe, professionele hoefsnoeier, se reeks artikels oor hoefsiektes by beeste is dubbelsool: Dubbelsool is ’n baie algemene probleem onder alle vleisrasbeeste in Suid-Afrikaanse toestande. In Europese en melkerytoestande is voeding die grootste oorsaak van dubbelsool. My ondervinding in Suid-Afrikaanse toestande is dat 90% van[...]

By Specialist Writer|14th July 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , |

’n Regophakkige bees sal nie die paal haal nie

Die ergste agterbeenkonstruksiefout by grootvee is regophakkigheid, wat in Engels postleggedness genoem word. Regophakkigheid is wanneer die agterbene te regop is. Die probleem strek vanaf die sitbeen deur die draaibeen, deur die skaambeen en die dybeen, deur die kniegewrig tot by die hak. Alle diere op vier bene moet[...]

By Specialist Writer|12th April 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , |

Sekelhakke kan produktiwiteit sny……maar Johan Hoewe sny dit reg

In die vorige uitgawe het Johan Hoewe koeihakkigheid bespreek en hoe die korrektiewe hoeftrimmer die probleem kan regstel. In hierdie uitgawe bespreek hy sekelhakkigheid wat wyd voorkom onder alle rasse, maar veral die Europese rasse. Dit is ’n probleem wat maklik oor die hoof gesien word, veral deur die[...]

By Specialist Writer|21st February 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , |
0
Go to Top