regophakkige bees
’n Regophakkige bees sal nie die paal haal nie
Die ergste agterbeenkonstruksiefout by grootvee is regophakkigheid, wat in Engels postleggedness genoem word. Regophakkigheid is wanneer die agterbene te regop is. Die probleem strek vanaf die sitbeen deur die draaibeen, deur die skaambeen en die dybeen, deur die kniegewrig tot by die hak. Alle diere op vier bene moet[...]