witlynontsteking
Trek witlynontsteking ’n streep
deur Johan Hoewe Witlynontsteking is ’n baie algemene probleem by melkerye sowel as by veldbeeste, veral bulle. Witlynontsteking is wanneer daar ’n skeiding kom tussen die wand van die klou en die sensitiewe lamina of die “lewe”. Na my mening word dit veroorsaak as die twee kloue nie gebalanseerd[...]