dubbelsool
Dubbelsool by beeste is ’n gevoelige saak
Vandeesmaand se onderwerp in Johan Hoewe, professionele hoefsnoeier, se reeks artikels oor hoefsiektes by beeste is dubbelsool: Dubbelsool is ’n baie algemene probleem onder alle vleisrasbeeste in Suid-Afrikaanse toestande. In Europese en melkerytoestande is voeding die grootste oorsaak van dubbelsool. My ondervinding in Suid-Afrikaanse toestande is dat 90% van[...]