dieresiektes

Bek-en-klouseer in Limpopo gevind

Toetse toon dat ‘n uitbreking van bek-en-klouseer by beeste in Limpopo gevind is. Op 21 Augustus 2017 is daar drie siek beeste tydens die weeklikse roetine-inspeksie by ‘n lekbak/diptenk in die Giyani Plaaslike Munisipaliteit opgetel.   Die dieregesondheidstegnikus het die vee klinies en deeglik geïnspekteer in die binnekant van[...]

By Benine Ackermann|7th September 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Ent nou jou vee in teen slenkdalkoors

Die Direktoraat van Dieregesondheid by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye wil graag alle vee-eienaars herinner om hulle skape, beeste en bokke teen slenkdalkoors in te ent. Slenkdalkoors is ‘n ernstige virussiekte wat deur muskiete versprei word en kan tot vrektes en aborsies by skape, beeste en bokke[...]

By Benine Ackermann|16th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top