miltsiekte
Miltsiekte: Boere by Wildtuin moet roer om besmetting te voorkom
‘n Uitbreking van miltsiekte in die Krugerwildtuin is rede tot kommer vir boere wat met vee en of wild langs die Wildtuin boer. “Boere moenie wag totdat hulle vee of wild begin vrek nie, hulle moet onmiddellik begin om hulle diere in te ent,” se dr Gerrit Scheepers van[...]
Dieregesondheid 1: Miltsiekte – ent nóú
’n Uiters gevaarlike siekte wat beeste, skape en bokke, maar ook perde en varke en selfs sommige wildsoorte bedreig, is miltsiekte. Die mens is ook vatbaar vir miltsiekte, maar darem nie so maklik soos diere nie. As ’n boer die wyse stap wil doen om hom en sy diere[...]