kleinvee
Dieresiektes: Kleinveepes sluip al nader aan ons grens
Kleinveepes, algemeen bekend as peste des petits ruminants of PPR, wat (nog) nie in Suid-Afrika voorkom nie, hou juis om daardie rede ՚n ernstige bedreiging vir die kleinveebedryf in die land in. Die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (WOAH) beskou hierdie hoogs aansteeklike virussiekte as een van die ernstigste herkouersiektes wat[...]