wildboere
Oos-Kaap wildboere hou bek-en-klouseer fyn dop
Wildboere in die Oos-Kaap hou die uitbreking van bek-en-klouseer in die provinsie fyn dop. “Ons hou die bek-en-klouseer-situasie in die Oos-Kaap fyn dop,” sê John Hurter, voorsitter van Wildbedryf SA in die provinsie. Die grootste bekommernis is die onwettige beweging van vee en of wild wat met die siekte[...]
Bek-en-klouseer in Oos-Kaap bedreig vee en wild
Bek en klouseer wat vir die eerste keer in die Oos-Kaap voorgekom het, is slegte nuus vir vee- en veral wildboere. Tot dusver was die Oos-Kaap net soos die Wes-Kaap en die Noord-Kaap vry van die siekte sonder dat diere daarteen ingeënt hoef te word. Kliniese tekens van bek[...]
Help ons wildboere en #GaanJag!
Die wildbedryf in Suid-Afrika het vanweë drakoniese beperkings op jag onder COVID-19-regulasies ’n ernstige terugslag beleef. ’n Wesenlike deel van die meer as R16-miljard wat die bedryf jaarliks tot die ekonomie bydra, is van buitelandse trofeejagters afhanklik en hulle kon verlede jaar nie kom nie. Vanjaar gaan dit nie[...]
Wildboere: Boer vir die toekoms
deur dr Gerhard H Verdoorn Daar is vandag meer wild in Suid-Afrika as 100 jaar gelede. Dít word grotendeels aan goeie bewaringspraktyke, wat SANParke, provinsiale bewaringsowerhede en private grondeienaars oor baie jare heen toegepas het, toegeskryf. ’n Beduidende deel van die land se wild word op private wildreservate, wildplase[...]